Modulekode | JMO 203 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Om studente met die nodige kennis, vaardighede, waardes en houdings toe te rus wat in die praktyk toegepas en ontwikkel word ten einde die inherente musikaliteit van alle leerders te versterk. ‘n Holistiese benadering tot Musiekopvoeding word gevolg. Die module is gebaseer op die Kurrikulum-en-assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en die toepassing van Musiekopvoeding op Kreatiewe Kunste. Dit bou verder op vorige kennis en vaardighede.wat progressief in die metodiek aangewend word. Musiek dien as die primêre fokus, terwyl die ander kunsvorme geïntegreer word. Die fokus is op musiekmaak (musiekaktiwiteite) met die insluiting van instrumentale begeleiding. Geleenthede word gebied om studente se musiekvaardighede sowel as hul musiekteoretiese kennis te ontwikkel. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme | |
Kontaktyd | 2 praktiese sessies per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Geesteswetenskaplike Opvoedkunde |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App